Top 5 kampplekke in Suid-Afrika...volgens die kenners

Top 5 kampplekke in Suid-Afrika... volgens die kenners

Top 5 kampplekke in Suid-Afrika...volgens die kenners
Die Suid-Afrikaanse landskap spog met iets van alles, van die Karoo se uitgestrekte vlaktes en Knysna se reënwoude tot egte Afrikaanse bosveld. Maar as jy die meeste uit jou volgende kampervaring wil haal, wil jy dit dan nie werklik 'n avontuur maak nie?
Ons top 5-lys sluit 'n plek in die Sederberge in, wat 'n wêrelderfenisgebied is; die Shongweni-dam, net 30 minute van Durban af, waar jy jou tent reg op die waterkant kan opslaan; die ongelooflike 15 kampeerplekke by uKhahlamba; en die semi-Karoo Olifantpark naby Port Elizabeth. Hier is hulle in volgorde (volgens die kenners):
          1. uKhahlamba-Drakensbergpark in KwaZulu-Natal
          2. Addo-olifant Nasionale Park in die Oos-Kaap

          3. Tsitsikamma-tuinroete Nasionale Park in die Oos-Kaap
          4. Sederberg-natuurreservaat in die Wes-Kaap
          5. Shongweni-dam- en wildreservaat in KwaZulu-Natal

As jy avontuurlike foto's van jou laaste kampeeruitstappie het, stuur dit vir ons by info@republk.co.za. Ons sal dit graag met die Republk wil deel :)

Groete,

Die Republk-span